Ray Winstone

Ray Winstone
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Raymond Andrew Winstone
Geboorte 19 Februarie 1957 (1957-02-19)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3, insluitende Lois Winstone
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1976–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ray Winstone (gebore 19 Februarie 1957) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sexy Beast (2000), The Proposition (2005), The Departed (2006), en Beowulf (2007).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search